product
5271567Kk se KOL SONhttps://www.gandhi.com.mx/kk-se-kol-son-1230000196322/phttps://gandhi.vtexassets.com/arquivos/ids/4818281/image.jpg?v=6385816969000700006060MXNAnnico van VuurenInStock/Ebooks/
Annico en Lukas van Vuuren se Kk se KOL SON is kleingoed van alle ouderdomme se kos!

Dis die hartroerende storie van n boesemvriendskap tussen Kk, n krokodilletjie wat mak groot geword het en vir sy kos vertonings by die vissery moes lewer: met sy bril, hoed en stert wat hy boepensie-krom vir besoekerspret (dat hulle vir hom kon lag!) moes laat staan, en Entjie, n kapokhennetjie wat vir n hond moes vlug en toe in Sleepselvlei by die ander vleivolkies beland het.

n Groot ren tref die hele omgewing, tot die krokodilput in die vissery loop vol water. Grootoupa stuur Kk om hulp te gaan soek, maar Grootrivier gryp Kk en hy spoel ook in Sleepselvlei uit. NET! Die volkies is bang vir n krok en probeer van Kk ontslae raak, dis net Entjie aan sy kant.

Lees van die tweetjies se baie spannende en hartseer wedervarings en manewales en van hoe hulle moes baklei vir Kk om uiteindelik sy kol in die son te kon kry.

Ouers, as julle lief is vir julle kleingoed!
...4995089Kk se KOL SON6060https://www.gandhi.com.mx/kk-se-kol-son-1230000196322/phttps://gandhi.vtexassets.com/arquivos/ids/4818281/image.jpg?v=638581696900070000InStockMXN99999DIEbook20131230000196322_W3siaWQiOiI2NzgwYzQ2NC05ZGMyLTQ2ODQtOThiZi05NGRkNWQ5ZmM2MjMiLCJsaXN0UHJpY2UiOjYwLCJkaXNjb3VudCI6MCwic2VsbGluZ1ByaWNlIjo2MCwiaW5jbHVkZXNUYXgiOnRydWUsInByaWNlVHlwZSI6IklwcCIsImN1cnJlbmN5IjoiTVhOIiwiZnJvbSI6IjIwMjQtMDgtMThUMjM6MDA6MDBaIiwidG8iOiIyMDI0LTA5LTE1VDIzOjU5OjU5WiIsInJlZ2lvbiI6Ik1YIiwiaXNQcmVvcmRlciI6ZmFsc2V9LHsiaWQiOiJlY2JjYWRkOC05ZjUyLTQ4ZDEtOGUzZi00N2FjOWUzOGY3NmIiLCJsaXN0UHJpY2UiOjU2LCJkaXNjb3VudCI6MCwic2VsbGluZ1ByaWNlIjo1NiwiaW5jbHVkZXNUYXgiOnRydWUsInByaWNlVHlwZSI6IklwcCIsImN1cnJlbmN5IjoiTVhOIiwiZnJvbSI6IjIwMjQtMDktMTZUMDA6MDA6MDBaIiwicmVnaW9uIjoiTVgiLCJpc1ByZW9yZGVyIjpmYWxzZX1d1230000196322_
Annico en Lukas van Vuuren se Kk se KOL SON is kleingoed van alle ouderdomme se kos!

Dis die hartroerende storie van n boesemvriendskap tussen Kk, n krokodilletjie wat mak groot geword het en vir sy kos vertonings by die vissery moes lewer: met sy bril, hoed en stert wat hy boepensie-krom vir besoekerspret (dat hulle vir hom kon lag!) moes laat staan, en Entjie, n kapokhennetjie wat vir n hond moes vlug en toe in Sleepselvlei by die ander vleivolkies beland het.

n Groot ren tref die hele omgewing, tot die krokodilput in die vissery loop vol water. Grootoupa stuur Kk om hulp te gaan soek, maar Grootrivier gryp Kk en hy spoel ook in Sleepselvlei uit. NET! Die volkies is bang vir n krok en probeer van Kk ontslae raak, dis net Entjie aan sy kant.

Lees van die tweetjies se baie spannende en hartseer wedervarings en manewales en van hoe hulle moes baklei vir Kk om uiteindelik sy kol in die son te kon kry.

Ouers, as julle lief is vir julle kleingoed!
...1230000196322_Annico van Vuurenlibro_electonico_1230000196322_1230000196322Lukas vanInglésMéxicohttps://getbook.kobo.com/koboid-prod-public/60e73fe4-7814-4906-baf5-0073a43b5130-epub-340b3dcb-3949-4ed4-883f-5754f222dce7.epub2013-11-11T00:00:00+00:00Annico van Vuuren