product
5214226Tuislandhttps://www.gandhi.com.mx/tuisland-9781415206683/phttps://gandhi.vtexassets.com/arquivos/ids/4759168/image.jpg?v=638581045294470000188245MXNPenguin Random House South AfricaInStock/Ebooks/<p>Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van n San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie. Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in n wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in n bynes vas. Die brutale aanval op n Duitse toeris ontketen n rits gebeure wat n multimiljoenrandse projek vir die San kan verongeluk. En dan val die volgende dooie. Beeslaar kry n nuwe kollega, kolonel Koekoes Mentoor, n hardekwas rissiepit wat saam met hom deur n doolhof van politiek, mites en moord moet stap. Gelyktydig moet Kytie Rooi, skoonmaakster by n luukse gastehuis op Upington, die Kalahari in vlug met n vreemde straatkindjie aan die hand. Met die romans Plaasmoord en Onse vaders het Karin Brynard haar reputasie as een van Suid-Afrika se gewildste misdaadskrywers gevestig. In haar derde roman kom haar karakters te staan voor groter uitdagings as ooit te vore.</p>...4938319Tuisland188245https://www.gandhi.com.mx/tuisland-9781415206683/phttps://gandhi.vtexassets.com/arquivos/ids/4759168/image.jpg?v=638581045294470000InStockMXN99999DIEbook20169781415206683_W3siaWQiOiJiZWIzNGZkMS01YTIxLTQ3YTgtYWJhZC1lNTNjY2MyNWFiNmYiLCJsaXN0UHJpY2UiOjI0NSwiZGlzY291bnQiOjU3LCJzZWxsaW5nUHJpY2UiOjE4OCwiaW5jbHVkZXNUYXgiOnRydWUsInByaWNlVHlwZSI6Ildob2xlc2FsZSIsImN1cnJlbmN5IjoiTVhOIiwiZnJvbSI6IjIwMjQtMDktMTdUMDE6MDA6MDBaIiwicmVnaW9uIjoiTVgiLCJpc1ByZW9yZGVyIjpmYWxzZX1d9781415206683_<p>Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van n San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie. Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in n wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in n bynes vas. Die brutale aanval op n Duitse toeris ontketen n rits gebeure wat n multimiljoenrandse projek vir die San kan verongeluk. En dan val die volgende dooie. Beeslaar kry n nuwe kollega, kolonel Koekoes Mentoor, n hardekwas rissiepit wat saam met hom deur n doolhof van politiek, mites en moord moet stap. Gelyktydig moet Kytie Rooi, skoonmaakster by n luukse gastehuis op Upington, die Kalahari in vlug met n vreemde straatkindjie aan die hand. Met die romans Plaasmoord en Onse vaders het Karin Brynard haar reputasie as een van Suid-Afrika se gewildste misdaadskrywers gevestig. In haar derde roman kom haar karakters te staan voor groter uitdagings as ooit te vore.</p>...9781415206683_Penguin Random House South Africalibro_electonico_9781415206683_9781415206683Karin BrynardInglésMéxicohttps://getbook.kobo.com/koboid-prod-public/newholland-epub-dd861125-ce48-4aec-a56c-c9a225a65065.epub2016-06-01T00:00:00+00:00Penguin Random House South Africa